Nooit is 'n lang tyd het my ma altyd gese, wel my ma is nie meer hier nie en gelukkig kon sy nie sien hoe kort nooit nou eintlik was nie, want wat beteken daai vlag waaronder ek bybel gelees en gesing het vandag, die vlag vlag van apartheid se mag....
As voortrekkertjie onthou ek die kampvuur liedjies waarmee ek groot geword het en vandag kyk mense jou skeef aan as jy vra of hulle die vlaglied onthou, laat mens nogal wonder wie was die regte veraaiers by umgungundlovo, vandag is dit selfs 'n munisipale distrik ja nooit hoef jou kinders te vra..
Mens moes altyd hoor van die "hanskakies" in die britse oorlog mens wonder tog hoeveel van die' nog in ons strate loop , hoeveel afrikaners nog om verskoning vra omdat hulle afrikaans en blank is, 'n jammergat nasie wat sy kultuur verruil het vir Rugby en rugby en miskien nog die kerk.
Moenie verkeerd verstaan nie ek klou nie vas aan wat was nie net aan wat nou moes wees, maar dis weg, die ander dqg spot 'n platejoggie op die radio dat die Swart mense het ubuntu en die blankes het vir ADT, en sowaaar kyk om jou hy was reg, ons het onlangs na 'n heel gemidelde buurt in Kaapstad getrek, en die eerste bure wat kom groet het was die NG kerk met 'n almanak in die hand en 'n tiende koevertjie, ek se to maar spottenderwys, dankie vir die lekker bobotie wat jy as buurvrou op die stoep gelos het toe ons intrek, wetende daar was geen sprake van so iets nie.
ja nooi hoef jou kindesr se kinders te vra
On alarm gaan pook nou die dag af en toe ons by die huis kom storm die oorywerige buurman op my af en se " jou alarm het heeldag afgegaan" ek vra toe het jy om die huis gestap en gemerk of daar fout was?", wel noodeloos om te se die hanskakie was net besig om te kla, ja nooit hoef jou kinders te vra.
Dis interessant hoe die Swart regering druk dat daar meer swart inhoud op ons tv's moet wees, maar dat 99% van die hoere op etv in die aand blank is, dis interessant dat die tv advretensies nou uitmaak asof die blanke ou altyd die poephol is, gaan kyk maar as jy nie glo nie, ja die "afrikaner genocide" waarnaa die arma paar 90 jarige AWB lede verwys is nie heeltemal 'n Orania uitgedinkte nagmerrie nie, dis waar en dit word wetenskaplik toegepas, en bars nogal om te weet wie is die swart wouter basson?!, laat mens wonder, maar onthou nooiit hoef jou kinders te vra...
Wat beten jy nou Suid Afrika........
Saturday, July 27, 2013
Sunday, May 27, 2007
Daar is uiteindelik 'n eindie (Die begin)
Dis weer aand in Bellville, Sondag aand, "die bruid se koek is oud" se die
son se poster langs die hoer op die hoek van Ross straat.
Die Kentucky bedien nog 'n paar mense terwyl terwyl die bergie
wasem patrone teen die die venter kwyl; obie gee ites vir die honger, iets vir
die koue!?.
Die internet cafe kook, die hele Nigeria is weer vanaand daar, die deure is so wyd oop
dat die hele voortrekker straat se shoprite sakke die cafe inwaai, die customers dra
kopdoeke nes die moslems hulle lyk net anders.
Wie gaan wen die Hi-ace of die drukvlerk met 'n golf daaraan vas?, hulle jaag van die
een robot na die ander terwyl Linkin park die resies se ritme verskaf, te hel met voetgangers
en te hel met die insittendes, om nie te praat van die IK vlak in daai golf nie!
Die Metro poliesie oooze in die pad af met, 'n uit voorlig en drie plain clothes metro lede in die motor neem hulle die voortou in die beveiliging van CY land. - die en hoer waai asof sy hulle ken.
Die 24 uur apteek se neon sign flikker so skerp dat die night club oorkant die pad nie ligte nodig het nie, die apteek se condoms is net ietwat duurder as die adult shop si'n agter hulle, mens weet net nie wie se vloere is skoner nie.
Die motorfietse en die nuwe M-reeks bmw staan almal op die sypaadjie voor die grille/club getrek net links van die bergie pee, die manne stal hulle ysterperde uit terwyl hulle die cherries in die cosmpolitan club opchat voordat hulle na die dik vrou met die drie kleintjies in Vasco of welgemoed terugkeer.

Subscribe to:
Posts (Atom)