Saturday, July 27, 2013

Nooit hoef jou kinder te vra.............

Nooit is 'n lang tyd het my ma altyd gese, wel  my ma is nie meer hier nie en gelukkig kon sy nie sien hoe kort nooit nou eintlik was nie, want wat beteken daai vlag waaronder ek bybel gelees en gesing het vandag, die vlag vlag van apartheid se mag....

As voortrekkertjie onthou ek die kampvuur liedjies waarmee ek groot geword het en vandag kyk mense jou skeef aan as jy vra of hulle die vlaglied onthou, laat mens nogal wonder wie was die regte veraaiers by umgungundlovo, vandag is dit selfs 'n munisipale distrik ja nooit hoef jou kinders te vra..

Mens moes altyd hoor van die "hanskakies" in die britse oorlog mens wonder tog hoeveel van die' nog in ons strate loop , hoeveel afrikaners nog om verskoning vra omdat hulle afrikaans en blank is, 'n jammergat nasie wat sy kultuur verruil het vir Rugby en rugby en miskien nog die kerk.

Moenie verkeerd verstaan nie ek klou nie vas aan wat was nie net aan wat nou moes wees, maar dis weg, die ander dqg spot 'n platejoggie op die radio dat die Swart mense het ubuntu en die blankes het vir ADT,  en sowaaar kyk om jou hy was reg, ons het onlangs na 'n heel gemidelde buurt in Kaapstad getrek, en die eerste bure wat kom groet het was die NG kerk met 'n almanak in die hand en 'n tiende koevertjie, ek se to maar spottenderwys, dankie vir die lekker bobotie wat jy as buurvrou op die stoep gelos het toe ons intrek, wetende daar was geen sprake van so iets nie.
ja nooi hoef jou kindesr se kinders te vra

On alarm gaan pook nou die dag af en toe ons by die huis kom storm die oorywerige buurman op my af en se " jou alarm het heeldag afgegaan" ek vra toe het jy om die huis gestap en gemerk of daar fout was?", wel noodeloos om te se die hanskakie was net besig om te kla, ja nooit hoef jou kinders te vra.

Dis interessant hoe die Swart regering druk dat daar meer swart inhoud op ons tv's moet wees, maar dat 99% van  die hoere op etv in die aand blank is, dis interessant dat die tv advretensies nou uitmaak asof die blanke ou altyd die poephol is, gaan kyk maar as jy nie glo nie, ja die "afrikaner genocide" waarnaa die arma paar 90 jarige AWB lede verwys is nie heeltemal 'n Orania uitgedinkte nagmerrie nie, dis waar en dit word wetenskaplik toegepas, en bars nogal om te weet wie is die swart wouter basson?!, laat mens wonder, maar onthou nooiit hoef jou kinders te vra...


Wat beten jy nou Suid Afrika........